Die Nuwe Afrikaanse Makrogids Book Reviews

AUTHOR
Isabel Uys
SCORE
0
TOTAL RATINGS
42

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids by Isabel Uys Book Summary

Hierdie boek, Die Nuwe Afrikaanse Gids, is in 2020 nagesien en baie uitgebrei. Ouers, leerders, studente onderwysers, skrywers, almal ‒ hierdie is die boek waarvoor julle gewag het! Dis is nie 'n gewone taalgids nie. Dis ook 'n naslaanwerk met lang lyste inligting wat dikwels benodig word, taalreëls en baie nuttige algemene kennis. Die meeste taalinligting wat na gesoek word, is in hierdie omvattende bron te kry.

Voorbeelde van onderwerpe in die eerste deel van die boek: verkleinwoorde, meervoude, manlik en vroulik, geslag, geluide van diere, die direkte en indirekte rede, samestellings, woordsoorte, afkortings, idiome en spreekwoorde, een woord vir baie, versamelname, tydsvorme, sinonieme, antonieme, en veel meer.
Algemene kennis: die aarde, planete en dwergplanete, lande en hoofstede, vorige en huidige wêreldleiers, omrekeningstabelle, geldstelsels, uitvindings, geldstelsels van die wêreld, fobies, die Olimpiese Spele, inligting oor Suid-Afrika, en veel meer.

Die boek is nie bedoel vir taalkundiges nie, maar vir die gewone publiek. Alles is so eenvoudig moontlik verduidelik sodat die boek vir almal in 'n huisgesin nuttig kan wees.

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids is 'n onmisbare bron vir almal wat korrekte taalgebruik en punktuasie wil aanleer, of wat inligting benodig. Die boek is 'n uitstekende bron vir leerders ‒ vir huiswerk of eksamenvoorbereiding. 'n Boek vir elke huis.

👋 Do you love Die Nuwe Afrikaanse Makrogids books? Please share your friends!

share facebook whatsapp twitter pinterest telegram email
Book Name Die Nuwe Afrikaanse Makrogids
Genre African Language Studies
Published
Language English
E-Book Size 3.88 MB

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids (Isabel Uys) Book Reviews 2024

💸 Want to send money abroad for free?

We transfer money over €4 billion every month. We enable individual and business accounts to save 4 million Euros on bank transfer fees. Want to send free money abroad or transfer money abroad for free? Free international money transfer!

💰 A universe of opportunities: Payoneer

Did you know that you can earn 25 USD from our site just by registering? Get $25 for free by joining Payoneer!

Please wait! Die Nuwe Afrikaanse Makrogids book comments loading...

Isabel Uys - Die Nuwe Afrikaanse Makrogids Discussions & Comments

Have you read this book yet? What do you think about Die Nuwe Afrikaanse Makrogids by Isabel Uys book? Ask the bookpedia.co community a question about Die Nuwe Afrikaanse Makrogids!

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids E-book (PDF, PUB, KINDLE) Download

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids ebook die-nuwe-afrikaanse-makrogids (3.88 MB) download new links will be update!

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids Similar Books

Enhance sleep, vision, cognition, flexibility, energy, long-range health and more. Performance Lab CORE Formulas support all aspects of human performance, across all walks of life. Boosts work performance and productivity with nootropics for focus, multitasking under stress, creative problem-solving and more.

Other Books from Isabel Uys

Summary of Die Nuwe Afrikaanse Makrogids by Isabel Uys

The Die Nuwe Afrikaanse Makrogids book written by Isabel Uys was published on 20 October 2020, Tuesday in the African Language Studies category. A total of 42 readers of the book gave the book 0 points out of 5.

Free African Language Studies Books
Book Name Author Price

Coinbase is the world's most trusted place to buy and sell cryptocurrency. Open an account today, and if you buy or sell $100 or more of crypto, you'll receive $10 worth of free Bitcoin!

Paid African Language Studies Books

Jasper is the generative AI platform for business that helps your team create content tailored for your brand 10X faster, wherever you work online.